Maak hoofkeuseskerm oop

Die Gryspylstormvoël (Procellaria cinerea) is 'n stormvoël wat baie seldsaam is aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 48 – 50 cm groot en weeg 950 - 1 200 g met 'n vlerkspan van 115 - 130 sentimeter. Die voël is silwergrys met 'n wit borskant en donkerder ondervlerke. Die snawel is gelerig. In Engels staan die voël bekend as Grey petrel.

Grey Petrel
Bewaringstatus

Status iucn3.1 NT af.svg
Byna bedreig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Procellariiformes
Familie: Procellariidae
Genus: Procellaria
Spesie: P. cinerea
Binomiale naam
Procellaria cinerea
(Gmelin, 1789)

Inhoud

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Procellaria cinerea". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 26 November 2013. 

Eksterne skakelsWysig