Maak hoofkeuseskerm oop

Protea Glen is 'n township in Soweto, Gauteng, wat in die 1990's gestig is.[2] Die township het 75 634 inwoners in 2011 gehad, waarvan 99,0% swartmense was.[1] 34,3% van Protea Glen se inwoners praat Zoeloe as hulle huistaal.[1]

Protea Glen
Ligging van Protea Glen op 'n kaart (Johannesburg)
Protea Glen
Protea Glen
Koördinate: 26°16′27″S 27°48′48″O / 26.27417°S 27.81333°O / -26.27417; 27.81333Koördinate: 26°16′27″S 27°48′48″O / 26.27417°S 27.81333°O / -26.27417; 27.81333
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Gauteng
Metropolitaanse Munisipaliteit Johannesburg
Oppervlak
 - Township 13,12 km²  (5,1 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Township 75 634
 - Digtheid 5 760/km² (14 918,3/myl2)
Tydsone SAST (UTC+2)
Poskode Busse: 1819
Strate: 1818
Skakelkode(s) 011

VerwysingsWysig