Gryskruisswael
(Aangestuur vanaf Pseudhirundo griseopyga)
Gryskruisswael Pseudhirundo griseopyga is 'n gelokaliseerde algemene standvoël en intra-Afrika trekvoël. In Engels staan die voël bekend as die Grey-rumped swallow.
Gryskruisswael | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. griseopyga
|
Binomiale naam | |
Pseudhirundo griseopyga Sundevall, 1850
|
Die voël word tot 14 cm lank en 8 tot 12 gram swaar.