Psoralea azuroides
plantspesie
Psoralea azuroides is 'n plantspesie in die familie Fabaceae en is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom op die hellings van die Langeberg en Outeniekwaberge tussen 260 m en 1130 m voor en is deel van die fynbos.
Psoralea azuroides | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
Divisie: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. azuroides
|
Binomiale naam | |
Psoralea azuroides C.H.Stirt., (2017)
|