Psoralea cataracta
plantspesie
Psoralea cataracta is 'n plantspesie in die familie Fabaceae en is endemies aan die Wes-Kaap. Dit is deel van die fynbos en was eers as uitgestorwe beskou, dit is 2008 as sulks geregistreer. In 2021 is die plant egter herontdek deur Brian du Preez[1]nadat dit in 1804 laas gesien is.
Psoralea cataracta | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
Divisie: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. cataracta
|
Binomiale naam | |
Psoralea cataracta C.H.Stirt., (1984)
| |
Sinonieme | |
|