Psoralea pullata
plantspesie
Psoralea pullata is 'n plantspesie in die familie Fabaceae en is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom op die hellings van die Kogelberg tot by Potberg voor en is deel van die fynbos. Die plant blom van Augustus tot September.
Psoralea pullata | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
Divisie: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. pullata
|
Binomiale naam | |
Psoralea pullata C.H.Stirt., (2015)
|