Rooikershout

(Aangestuur vanaf Pterocelastrus rostratus)

Die Rooikershout (Pterocelastrus rostratus) is 'n boom wat voorkom vanaf Kaapstad tot in die Soutpansberg asook Eswatini en Lesotho.[1] Die boom het kenmerkende blare met onopvallende are, blinker aan die bokant en dowwer aan die onderkant met 'n golwende blaarrand. Die takkies is vierkantig en pienkerig rooi van kleur.

Rooikershout
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. rostratus
Binomiale naam
Pterocelastrus rostratus
(Thunb.) Walp.
Sinonieme
  • Asterocarpus rostratus (Thunb.) Eckl. & Zeyh.
  • Asterocarpus tricuspidatus Eckl. & Zeyh.
  • Cassine laevigata Lam.
  • Celastrus rostratus Thunb.

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig