Geelkeelsandpatrys
(Aangestuur vanaf Pterocles gutturalis)
Die Geelkeelsandpatrys (Pterocles gutturalis) is 'n skaars standvoël en die grootste Afrika-sandpatrys. Die voël leef in die sentrale gedeelte van Botswana en nomade in grasveld, veral op swart kleigrond. Hulle vergader gewoonlik vroegoggend om te drink. Die voël is 28 – 30 cm lank en 290 - 400 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Yellow-throated Sandgrouse.
Geelkeelsandpatrys | |
---|---|
Mannetjie in die Serengeti Nasionale Park, Tanzanië | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. gutturalis
|
Binomiale naam | |
Pterocles gutturalis Smith, 1836
|
Fotogalery
wysig-
Illustrasie van Horsbrugh, Boyd (1912)
-
'n Geelkeelsandpatrys in Tanzanië.
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Pterocles gutturalis". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)