Langvlerkstormvoël
(Aangestuur vanaf Pterodroma macroptera)
Die Langvlerkstormvoël (Pterodroma macroptera) is 'n stormvoël wat 'n algemene besoeker is aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 38 – 42 cm groot en weeg 460 - 700 g met 'n vlerkspan van 95 - 105 sentimeter. Die voël is donkerbruin met 'n kort, stomp swart snawel. In Engels staan die voël bekend as Great-winged petrel.
Langvlerkstormvoël | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. macroptera
|
Binomiale naam | |
Pterodroma macroptera (Smith, 1840)
|
Fotogalery
wysig-
Kuiken
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2008). Pterodroma macroptera. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 2009-04-18.