Donsveerstormvoël
(Aangestuur vanaf Pterodroma mollis)
Die Donsveerstormvoël (Pterodroma mollis) is 'n stormvoël en seldsame besoeker aan die kus van Suid-Afrika maar meer volop oor die oseaanwaters. Die voël is 32 – 37 cm groot en weeg 220 - 350 g met 'n vlerkspan van 92 - 98 sentimeter. In Engels staan die voël bekend as Soft-plumages petrel.
Donsveerstormvoël | |
---|---|
Dorsale vere | |
Ventrale vere | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. mollis
|
Binomiale naam | |
Pterodroma mollis (Gould, 1844)
|
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2008). Pterodroma mollis. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 2009-04-18.