Witwanguil
(Aangestuur vanaf Ptilopsis granti)
Die Witwanguil (Ptilopsis granti) is 'n algemene standvoël en nomade in doringboomsavanne en droë breëblaarboomveld. Die voël is 25 – 28 cm lank en 180 - 250 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Southern White-faced Owl.
Witwanguil | |
---|---|
Witwanguil naby Choberivier in Botswana. | |
NR
| |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. granti
|
Binomiale naam | |
Ptilopsis granti (Kollibay, 1910)
| |
Sinonieme | |
Ptilopsis erlangeri |
Fotogalery
wysigSien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Ptilopsis granti. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1