Bruinpylstormvoël
(Aangestuur vanaf Puffinus carneipes)
Die Bruinpylstormvoël (Puffinus carneipes) is 'n stormvoël wat skaars is en aan die ooskus van Suid-Afrika gesien word. Die voël is 45 – 50 cm groot en weeg 550 - 680 g met 'n vlerkspan van 98 - 108 sentimeter. In Engels staan die voël bekend as Flesh-footed shearwater. Die voël broei op die gematigde eilande in die Indiese Oseaan en om Australië en Nieu-Seeland.
Bruinpylstormvoël | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. carneipes
|
Binomiale naam | |
Puffinus carneipes Gould, 1844
|
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2004). Puffinus carneipes. 2006 IUBN-rooilys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2006. Verkry op 10 Mei 2006.