QV80
QV80 is die grafkelder van koningin Tuia, die vrou van farao Seti I en moeder van Ramses II, in die Vallei van die Koninginne in Thebe, Egipte.[1]
QV80 | ||
Die grafkelder van Tuia (Vrou van Seti I) | ||
Doodsfles van koningin Tuia, Luxormuseum. | ||
Ligging | Vallei van die Koninginne | |
Land | Egipte | |
Uitleg | 'n Kort gang, 'n saal en 'n binnekamer. | |
← Vorige QV79 Volgende →
QV81 |
Karl Lepsius noem slegs dié grafkelder.[2] 'n Beskrywing met meer besonderhede word gegee deur Demas en Neville vir die Getty-bewaringsinstituut.[3]
Ligging en versiering
wysigDie grafkelder lê wes van QV66, die grafkelder van Nefertari.[4] Tuia is vermoedelik dood omstreeks Jaar 22 van Ramses II se bewind.[3]
Die geverfde tonele is nie goed bewaar nie weens die latere gebruik van die kelder. Verskeie voorwerpe, soos die kop van 'n doodsfles, fragmente van 'n sarkofaag en dele van oesjabti's, is in die graf gevind.[3]
Die grafkelder is hergebruik in die Derde Oorgangstydperk van Egipte, en moontlik die Ptolemeïese en die Koptiese Tydperk.[3]
Verwysings
wysig- ↑ "Ancient Egypt: Queen-Mother Tuya".
- ↑ Denkmaeler aus Aegypten und Aethiopien nach den Zeichnungen der von Seiner Majestät dem Koenige von Preussen, Friedrich Wilhelm IV., nach diesen Ländern gesendeten, und in den Jahren 1842–1845 ausgeführten wissenschaftlichen Expedition auf Befehl Seiner Majestät. 13 vols. Berlin: Nicolaische Buchhandlung.
- ↑ 3,0 3,1 3,2 3,3 Demas, Martha, and Neville Agnew, reds. 2012. Valley of the Queens Assessment Report: Volume 1. Los Angeles, CA: Getty Conservation Institute. Getty Conservation Institute, skakel na artikel
- ↑ Porter, Bertha and Moss, Rosalind, Topographical Bibliography of Ancient Egyptian Hieroglyphic Texts, Statues, Reliefs and Paintings Volume I: The Theban Necropolis, Part 2. Royal Tombs and Smaller Cemeteries, Griffith Institute. 1964, pg 766-7
Skakels
wysig- Theban Mapping Project Theban Mapping Project] – Plan van die grafkelder en ander besonderhede.
- Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.