Quetelet-professor
Quetelet-professor (Q.p.) is 'n aanwysing wat aan professors by Columbia-universiteit toegeken word. Dit is vernoem na Adolphe Quetelet, die Belgiese astronoom, wiskundige, statistikus, en sosioloog.
Ontvangers
wysigDie aanwysing is aan die volgende persone toegeken:
- 1963-1971: Paul Lazarsfeld, Q.p. van sosiale wetenskap
- 1977-1988: Peter Blau, Q.p. van sosiologie
- 1989-2001: Jonathan Cole,[1] Q.p. van sosiale wetenskap
- 2003-hede: Jeffrey Sachs, Q.p. van volhoubare ontwikkeling
Verwysings
wysig- ↑ "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Januarie 2015. Besoek op 10 Januarie 2015.