R320 (Suid-Afrika)

Die R320 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat Onrusrivier naby Hermanus verbind met Caledon. Dit begin by die R43-provinsiale pad by Onrusrivier, tussen Hawston en Hermanus. Daarna gaan dit noordoos oor Shaw se pas en eindig by die R316-streekroete by Caledon. Die hele pad is geteer.

Streeksroete R320 shield

Streeksroete R320
Belangrike aansluitings
Suidwespunt R43 by Onrusrivier
Noordoospunt R316 in Caledon
Snelwegstelsel
Genommerde roetes in Suid-Afrika
R319R321

Sien ookWysig

BronWysig