R365 (Suid-Afrika)
(Aangestuur vanaf R365)
Die R365 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat Piketberg met Lambertsbaai verbind. Die roete begin by die N7-nasionale pad in Piketberg, gaan verby die R366 afdraai net verby Eendekuil en sluit aan by die R364 in Lambertsbaai waar die roete eindig.
Streeksroete R365 | ||||
---|---|---|---|---|
Belangrike aansluitings | ||||
Suidoospunt | N7 by Piketberg | |||
R366 | ||||
Noordwespunt | R364 in Lambertsbaai | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|