R516 (Suid-Afrika)
Die R516 is 'n streeksroete wat die R511-streeksroete met die R519-streeksroete verbind. Die roete begin waar dit aftak van die R511 ongeveer 45 suidoos van Thabazimbi by Koedoeskop. Die roete gaan dan oos deur Bela Bela, deel die R101 vir 900 meter en kruis die N1-nasionale pad. Dit gaan verby die R576, deur Settlers, maak 'n verspringende kruising met die R33-provinsiale pad, en eindig waar dit by die R519 aansluit by Crecy.
Streeksroete R516 | ||||
---|---|---|---|---|
Belangrike aansluitings | ||||
Wespunt | R511 by Koedoeskop | |||
R101 N1 R576 R33 | ||||
Oospunt | R519 by Crecy | |||
Ligging | ||||
Dorpe | Bela Bela Settlers | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|