R52 (Suid-Afrika)
Die R52 is ’n provinsiale roete in Suid-Afrika wat Sannieshof met Rustenburg verbind via Lichtenburg en Koster. [1]
Provinsiale roete R52 | ||||
---|---|---|---|---|
Roete-inligting | ||||
Onderhou deur NWDOWPV | ||||
Lengte | 162 km (101 mi) | |||
Belangrike aansluitings | ||||
Suidwespunt | N14 naby Sannieshof | |||
R53 tussen Lichtenburg en Koster | ||||
Noordoospunt | N4 naby Rustenburg | |||
Ligging | ||||
Stede | Sannieshof Lichtenburg Koster Rustenburg | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ (en) Falkner, John (1 Mei 2012). "South African Numbered Route Description and Destination Analysis". Nasionale Departement van Vervoer. p. 63. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Junie 2014. Besoek op 1 September 2014.