R552 (Suid-Afrika)
streeksroete
Die R552 is 'n streeksroete in die Stad Johannesburg Metropolitaanse Munisipaliteit in Gauteng, Suid-Afrika.[1] Dit verbind die R564-streeksroete vanaf Lanseria-lughawe met die R512 by Fourways.
Streeksroete R552 | ||||
---|---|---|---|---|
Roete-inligting | ||||
Lengte | 11,53 km (7,16 mi) | |||
Belangrike aansluitings | ||||
Oospunt | R564 in Fourways | |||
R114 N14 | ||||
Wespunt | R512, ook bekend as M5 of Lanseriaweg. | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Dit kruis die R114 en N14-nasionale pad. Dit is 'n kort streeksroete.
Sien ook
wysigBron
wysig- ↑ "RDDA SOUTH AFRICAN NUMBERED ROUTE DESCRIPTION AND DESTINATION ANALYSIS". NATIONAL DEPARTMENT OF TRANSPORT. Mei 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Februarie 2018. Besoek op 25 Maart 2021.