Rachael Taylor
Rachael Taylor (gebore 11 Julie 1984) is 'n Australiese aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Transformers (2007), Red Dog (2011), The Darkest Hour (2011), en The Loft (2014).
Rachael Taylor | |
Geboortenaam | Rachael May Taylor[1] |
---|---|
Geboorte | 11 Julie 1984 |
Nasionaliteit | Australies |
Beroep(e) | Aktrise, vervaardiger, en skryfster |
Aktiewe jare | 2004–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 2005: Man-Thing
- 2007: Transformers
- 2008: Shutter
- 2009: Cedar Boys
- 2009: Splinterheads
- 2009: Ghost Machine
- 2010: Summer Coda
- 2011: Red Dog
- 2011: The Darkest Hour
- 2012: Any Questions for Ben?
- 2014: The Loft
- 2016: ARQ
- 2018: Finding Steve McQueen
- 2018: Ladies in Black
- The Olive Sisters
- The Girl Beneath
Televisiereekse
wysig- 2005: Headland
- 2011: Charlie's Angels
- 2012: 666 Park Avenue
- 2014: Crisis
- 2015: Jessica Jones
- 2017: Pillow Talk
Televisierolprente
wysig- 2009: Washingtonienne
Video's
wysig- 2009: The Making of 'Ghost Machine'
Verwysings
wysig- ↑ "Hansard of the Legislative Council / Rachael May Taylor" (in Engels). Kerry Finch. 3 September 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 November 2019. Besoek op 28 Julie 2013.