Rafael Orozco Maestre
Rafael José Orozco Maestre (gebore 24 Maart 1954, Becerril, Colombia – 11 Junie 1992, Barranquilla, Colombia) was 'n Colombiaanse sanger en liedjieskrywer. Hy was die sanger van die groep El Binomio De Oro De América, wat hy in 1976 saam met Israel Romero gestig het. Hy was een van die hoofverteenwoordigers van Colombiaanse volksmusiek en skrywer van die lied "Solo para tí" wat hy vir sy vrou gekomponeer het.
Rafael Orozco Maestre | |
---|---|
Rafael Orozco 1992. | |
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Rafael José Orozco Maestre |
Gebore | 24 Maart 1954 Becerril, Colombia |
Sterf | 11 Junie 1992 Barranquilla, Colombia |
Genres | Vallenato |
Beroep(e) | Sanger |
Instrumente | Stem |
Jare aktief | 1976–1992 |
Assosiasies | Binomio de Oro de América |
Hy is op 11 Junie 1992 oorlede nadat hy deur 'n dwelmhandelaar geskiet is.
Diskografie
wysig- 1975 - Adelante
- 1975 - Con emoción
- 1977 - Binomio de oro
- 1977 - Por lo alto
- 1978 - Enamorado como siempre
- 1978 - Los Elegidos
- 1979 - Súper vallenato
- 1980 - Clase aparte
- 1980 - De caché
- 1981 - 5 años de oro
- 1982 - Festival vallenato
- 1982 - Fuera de serie
- 1983 - Mucha calidad
- 1984 - Somos vallenato
- 1985 - Superior
- 1986 - Binomio de oro
- 1987 - En concierto
- 1988 - Internacional
- 1989 - De Exportación
- 1990 - De fiesta con binomio de oro
- 1991 - De américa
- 1991 - Por siempre