Ralf Schumacher

Ralf Schumacher (gebore 30 Junie 1975 in Hürth, Duitsland) is 'n voormalige Formule Een- en beroepsrenjaer.

Ralf Schumacher
Ralf Schumacher in 2008
Ralf Schumacher in 2008
Geboortedatum 30 Junie 1975 (1975-06-30) (46 jaar oud)
Geboorteplek Hürth, Duitsland
Nasionaliteit Vlag van Duitsland Duitser
Aktiewe jare 1997–2007
Ou span(ne) Jordan, Williams-BMW
Inskrywings 182 (180 begin)
Kampioenskappe 0
Oorwinnings 6
Podiums 27
Loopbaanpunte 329
Voorste wegspronge 6
Vinnigste rondtes 8
Eerste F1-wedren 1997 Australiese Grand Prix
Eerste wen 2001 San Marino Grand Prix
Laaste wen 2003 Franse Grand Prix
Laaste inskrywing 2007 Brasiliaanse Grand Prix

Hy het gereeld vir die Williams-BMWspan deelgeneem.

Eksterne skakelsWysig