Rawson is die hoofstad van die provinsie Chubut in Argentinië. Die stad lê langs die Nasionale Roete 3, ongeveer 1 360 kilometer suid van Buenos Aires en ongeveer 20 kilometer van Trelew. Dit het 33 601 inwoners (2013).

Rawson
Rawson Montaje.jpg
Vlag van Rawson
Vlag
Rawson is in Argentinië
Rawson
Rawson
Koördinate: 43°18′00″S 65°06′00″W / 43.30000°S 65.10000°W / -43.30000; -65.10000Koördinate: 43°18′00″S 65°06′00″W / 43.30000°S 65.10000°W / -43.30000; -65.10000
LandVlag van Argentinië Argentinië
ProvinsieChubut
Stigting15 September 1865
Regering
 • BurgemeesterRossana Artero (FpV)
Hoogte
61 m (200 ft)
Bevolking
 • Totaal31 787
TydsoneUTC-3 (ART)
Poskode
9000
Skakelkodes0294