Reginald ("Reggie") Edgar Walker (16 Maart 1889, Durban5 November 1951) was 'n Suid-Afrikaanse atleet. Hy het 'n goue medalje in die 100 meter naelloop tydens die Olimpiese Somerspele van 1908 gewen.

Walker is nog steeds die jongste wenner van die Olimpiese 100 meter naelloop op die ouderdom van 19.

Eksterne skakels

wysig