Rekeningkundige pakket
Rekeningkundige pakkette is rekenaarsagteware (gewoonlik 'n databasis) wat rekeningkundige funksies elektronies verrig. Toepaslike finansiële data en inligting word byeengebring, geklassifiseer, verwerk en ontleed.
Modules
wysigDit sluit dikwels die volgende modules in:
Besigheid – Hoë-Mark
wysigDie mees komplekse en duurste rekeningkunde sagteware is gewoonlik 'n komponent van 'n uitgebreide stel sagteware wat bekend staan as ERP (Engels Enterprise resource planning)
Verskaffers sluit in:
- SAP
- Baan
- Oberon-bwa
- Oracle Applications
- PeopleSoft (besit ook J.D. Edwards)
- Lawson
Eksterne skakels
wysigPersoonlike boekhou
wysig- GnuCash – Vrye sagteware vir UNIX en OS X.
Besigheid – Lae-vlak
wysigVerskaffers sluit in:
- Sage Geargiveer 23 Maart 2007 op Wayback Machine, tans die eienaars van verskeie pakkette (CPA, Best, TAS, Sage Line, Oberon-bwa, Gandke & Schubert)
- Intuit Geargiveer 8 Februarie 2004 op Wayback Machine – Quickbooks is Intuit se oplossing vir besigheidsrekeningkunde.
- Microsoft – Sekere weergawes van Microsoft Money sluit rekeningkunde nutsprogramme in vir klein besighede.
Besigheid – Middel-Mark
wysigVerskaffers sluit in (eksterne verwysings):
- Agresso
- Deltek
- Microsoft (besit nou Axapta, Great Plains, Navision, Business Management Systems p2p en Solomon)
- Accounting Software Directory Geargiveer 24 September 2015 op Wayback Machine
- RSA Software se Business Solutions version 6