Rekeningkundige pakket

(Aangestuur vanaf Rekenkundige paket)

Rekeningkundige pakkette is rekenaarsagteware (gewoonlik 'n databasis) wat rekeningkundige funksies elektronies verrig. Toepaslike finansiële data en inligting word byeengebring, geklassifiseer, verwerk en ontleed.

Modules

wysig

Dit sluit dikwels die volgende modules in:

Besigheid – Hoë-Mark

wysig

Die mees komplekse en duurste rekeningkunde sagteware is gewoonlik 'n komponent van 'n uitgebreide stel sagteware wat bekend staan as ERP (Engels Enterprise resource planning)

Verskaffers sluit in:

Eksterne skakels

wysig

Persoonlike boekhou

wysig

Besigheid – Lae-vlak

wysig

Verskaffers sluit in:

  • Sage Geargiveer 23 Maart 2007 op Wayback Machine, tans die eienaars van verskeie pakkette (CPA, Best, TAS, Sage Line, Oberon-bwa, Gandke & Schubert)
  • Intuit Geargiveer 8 Februarie 2004 op Wayback Machine – Quickbooks is Intuit se oplossing vir besigheidsrekeningkunde.
  • Microsoft – Sekere weergawes van Microsoft Money sluit rekeningkunde nutsprogramme in vir klein besighede.

Besigheid – Middel-Mark

wysig

Verskaffers sluit in (eksterne verwysings):