René Arnoux
René Arnoux (gebore 4 Julie 1948 in Pontcharra, Isère, Frankryk), is 'n voormalige Formule Een-renjaer wat van 1978–1989 vir die Martini, Surtees, Renault, Ferrari en Ligierspanne gejaag het.
René Arnoux | |
---|---|
Arnoux in 2008
| |
Geboortedatum | 4 Julie 1948 |
Geboorteplek | Pontcharra, Isère, Frankryk |
Nasionaliteit | Fransman |
Aktiewe jare | 1978–1989 |
Ou span(ne) | Martini, Surtees, Renault, Ferrari, Ligier |
Inskrywings | 165 (149 begin) |
Kampioenskappe | 0 |
Oorwinnings | 7 |
Podiums | 22 |
Loopbaanpunte | 181 |
Voorste wegspronge | 18 |
Vinnigste rondtes | 12 |
Eerste F1-wedren | 1978 Suid-Afrikaanse Grand Prix |
Eerste wen | 1980 Brasiliaanse Grand Prix |
Laaste wen | 1983 Hollandse Grand Prix |
Laaste inskrywing | 1989 Australiese Grand Prix |
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie René Arnoux.
- René op GrandPrix.com
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |