Reuse-alikreukel
Die Reuse-alikreukel (Turbo sarmaticus) is 'n tipe slak en kom slegs aan die oos- en suidkus van Suid-Afrika voor. Die skulp is gedraai en is rooi tot oranje van kleur. Die opening word bedek met 'n kalkagtige 'deksel' of operkulum. Dit kom voor in rotspoele en word tot 10cm groot. Sekere dele van die diertjie is eetbaar.
Reuse-alikreukel | |
---|---|
Skulp van 'n Reuse-alikreukel | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
(geen rang): | clade Vetigastropoda
|
Superfamilie: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Subgenus: | |
Spesie: | T. sarmaticus
|
Binomiale naam | |
Turbo sarmaticus Linnaeus, 1758
| |
Sinonieme | |
Turbo sarmaticus |
Bron
wysig- Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007. ISBN 978-1-77009-215-0
-
Diafragma van die Reuse-alikreukel.
-
Skulpe van die Reuse-alikreukel.