Maak hoofkeuseskerm oop

Die swartbekkakelaar (Rhinopomastus cyanomelas) is 'n algemene standvoël in droë savanne en oop breëblaarboomveld. Die voël is 24 – 28 cm groot en weeg 25 – 40 gram. In Engels staan die voël bekend as Common Scimitarbill.

Swartbekkakelaar
Flickr - Rainbirder - Common Scimitarbill (Rhinopomastus cyanomelas) (cropped).jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
R. cyanomelas
Binomiale naam
Rhinopomastus cyanomelas
(Vieillot, 1819)

FotogaleryWysig

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Rhinopomastus cyanomelas". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.