Rhodplumsiet
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Rhodplumsiet is 'n seldsame rodium-lood-sulfiedmineraal, met die chemiese formule Rh3Pb2S2.[1]
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- Handbook of Mineralogy – Rhodplumsite
- Emsley, John. Nature's Building Blocks. Oxford, 2001. ISBN 0-19-850341-5