Suurkaree
plantspesie
(Aangestuur vanaf Rhus ciliata)
Die suurkaree (Searsia ciliata), voorheen Rhus ciliata, is 'n struik of boom wat tot 4 m hoog kan word. Die blare is geurig en goeie veevoer. Dit kom in Griekwaland-Wes, Vrystaat, Namibië, Lesotho en Botswana voor. In Engels staan die boom bekend as die Sour Karee.[1]
Suurkaree | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. ciliata
|
Binomiale naam | |
Searsia ciliata (Licht. ex Schult.), A.J.Mill. (2001)
| |
Sinonieme | |
|
Die boom se FSA-nommer is 381.[2]
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 April 2016. Besoek op 30 Januarie 2018.
- ↑ https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Bronne
wysigEksterne skakels
wysig- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir suurkaree.