Ribbokspruit
Die Ribbokspruit is 'n rivier wat in die Vrystaat, Suid-Afrika vloei. Dit is 'n sytak van die Meulrivier wat weer by die Wilgerivier aansluit. Die rivier vloei vir sy grootste deel deur die Golden Gate Hoogland Nasionale Park.
Ribbokspruit | |
---|---|
Stroomgebied | Golden Gate Park, Vrystaat, Suid-Afrika |
Monding | Meulrivier |
Oorsprong-hoogte | 1821 m |
Koördinate: 28°30′8″S 28°34′54″O / 28.50222°S 28.58167°O |