Richard Haydn (10 Maart 1905 – 25 April 1985) was 'n Engelse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente And Then There Were None (1945), Alice in Wonderland (1951), The Sound of Music (1965), en Young Frankenstein (1974).

Richard Haydn
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam George Richard Haydon
Geboorte (1905-03-10)10 Maart 1905
Sterfte 25 April 1985 (op 80)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

wysig

Rolprente

wysig
  • 1943: No Time for Love
  • 1945: And Then There Were None
  • 1947: The Foxes of Harrow
  • 1947: The Late George Apley
  • 1947: Singapore
  • 1948: Miss Tatlock's Millions
  • 1948: Sitting Pretty
  • 1949: Dear Wife
  • 1950: Mr. Music
  • 1951: Alice in Wonderland
  • 1952: The Merry Widow
  • 1953: Never Let Me Go
  • 1954: Her Twelve Men
  • 1956: The Toy Tiger
  • 1965: The Sound of Music
  • 1965: Clarence, the Cross-Eyed Lion
  • 1974: Young Frankenstein

Televisiereekse

wysig
  • 1958: Lux Playhouse

Televisierolprente

wysig
  • 1938: Red Peppers
  • 1938: With Your Kind Permission
  • 1973: The Return of Charlie Chan

Video's

wysig
  • 1989: Bugs & Daffy: The Wartime Cartoons

Eksterne skakels

wysig