Riethuisiesrivier
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Riethuisies is 'n droë rivierloop oos van Tankwa en Sutherland in die Noord-Kaap van Suid-Afrika. Dit is deel van die opvanggebied van die Oranjerivier.
Riethuisiesrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Noord-Kaap |
Monding-hoogte | 1 356 m |
Koördinate: 32°13′0″S 21°16′0″O / 32.21667°S 21.26667°O |