Rietspruit (Mpumalanga, lat -26,18, long 29,22)
spruit in Mpumalanga, Suid-Afrika
Die Rietspruit is 'n spruit wat in Mpumalanga in Suid-Afrika vloei.
Rietspruit | |
---|---|
Stroomgebied | Mpumalanga, Suid-Afrika |
Monding | Rietspruitdam |
Monding-hoogte | 1 551 m |
Koördinate: 26°10′34.6″S 29°13′2″O / 26.176278°S 29.21722°O |
Die Rietspruit vloei stroomaf in die Rietspruitdam op die steenkoolmynvelde naby Kriel. Net onder die dam se uitloop staan die rivier gepas bekend as die Steenkoolspruit, wat noorwaarts loop om by die Olifants aan te sluit