Rietvleispruit
Die Rietvleispruit is 'n sytak van die Leeuspruit en die Elandsrivier in die provinsie Mpumalanga, Suid-Afrika.
Rietvleispruit | |
---|---|
Stroomgebied | Mpumalanga, Suid-Afrika |
Monding | Leeuspruit |
Oorsprong-hoogte | 1547 m |
Koördinate: 25°41′36″S 30°15′24″O / 25.69333°S 30.25667°O |
Die Rietvleispruit en Leeuspruit vloei in 'n noordwaartse rigting verby Machadodorp voor hulle by die Elandsrivier aansluit, en is in die Komati-bekken geleë.
Verwysings
wysig Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.