Leeuspruit (Elands)
rivier in Mpumalanga, Suid-Afrika
Die Leeuspruit is 'n takrivier van die Elandsrivier in die provinsie Mpumalanga, Suid-Afrika.
Leeuspruit | |
---|---|
Stroomgebied | Mpumalanga, Suid-Afrika |
Monding | Elandsrivier |
Oorsprong-hoogte | 1513 m |
Koördinate: 25°39′2″S 30°15′40″O / 25.65056°S 30.26111°O |
Die Leeuspruit vloei in 'n noordwaartse rigting deur Machadodorp voor dit by die Elandsrivier aansluit, en is in die Komati-bekken geleë.
Sytak
wysigVerwysings
wysigEksterne skakels
wysig- Riviere van Suid-Afrika (Engelse teks) Geargiveer 4 Maart 2016 op Wayback Machine (en)
Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.