Rita Webb
Rita Webb (25 Februarie 1904 – 30 Augustus 1981) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Up Pompeii (1971) en in die televisiereekse BBC Sunday-Night Theatre (1950), The Edgar Wallace Mystery Theatre (1960), en The Wednesday Play (1964).
Rita Webb | |
Geboortenaam | Olive Rita Webb |
---|---|
Geboorte | 25 Februarie 1904 |
Sterfte | 30 Augustus 1981 (op 77) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1971: Up Pompeii
- 1974: The Best of Benny Hill
Televisiereekse
wysig- 1950: BBC Sunday-Night Theatre
- 1950: War on Crime
- 1953: The Pattern of Marriage
- 1956: My Wife's Sister
- 1960: The Edgar Wallace Mystery Theatre
- 1960: Winston Churchill: The Valiant Years
- 1963: Comedy Four
- 1964: The Wednesday Play
- 1964: Frankie Howerd
- 1964: Scott On...
- 1970: Oh in Colour
- 1979: The Ken Dodd Laughter Show
- 1981: Whizzkid's Guide
Televisierolprente
wysig- 1959: Break in Festivities
- 1960: David and Broccoli
- 1961: Cheerio Lou
- 1961: The Jelly End Strike
- 2011: Me & Arthur Haynes
Video's
wysig- 1981: Benny Hill's Video Revue