Rjazan-oblast
federale deelgebied van Rusland
Rjazan-oblast (Russies: Ряза́нская о́бласть, Rjazanskaja oblast) is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Sentrale Federale Distrik en die hoofstad is Rjazan.
Rjazan-oblast Рязанская область | ||||
Die ligging van Rjazan-oblast in Rusland. | ||||
Politieke status | ||||
Land | Russiese Federasie | |||
Federale distrik | Sentrale | |||
Ekonomiese streek | Sentrale | |||
Regering | ||||
Hoofstad | Rjazan | |||
Leier | Oleg Kowaljof | |||
Amp | Goewerneur | |||
Wetgewer | Oblast-doema | |||
Bevolking | ||||
Sensus | 2010 | |||
Totaal | 1 154 114 | |||
Volgorde | 45ste | |||
Digtheid | 29,14/km2 | |||
Stedelik | 70,9% | |||
Plattelands | 29,1% | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 39 600 km2 | |||
Volgorde | 58ste | |||
Tydsone | UTC+04:00 | |||
Registrasienommer | 62 | |||
Amptelike tale | Russies | |||
Webtuiste | http://www.ryazanreg.ru/ | |||
Wapen en vlag | ||||
| ||||
|
Verwysings
wysig- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia