Roanoke (dubbelsinnig)
Wikimedia dubbelsinnigheidsblad
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Roanoke /ˈroʊ.ənoʊk/ kan verwys na:
- Die Roanoke-stam, 'n Algonquian-sprekende stam in die weste van Noord-Carolina
- Die Roanoke-kolonie, 'n voormalige kolonie van Engeland wat op geheimsinnige wyse verdwyn het
- Roanoke-eiland, die ligging van die Roanoke-kolonie in die huidige Noord-Carolina
- Die Roanoke-rivier, wat deur Virginië en Noord-Carolina vloei en uitmond in Albemarle Sound naby Roanoke-eiland
- Roanoke-vallei, deel van die Groot Appalachiese Vallei naby die boloop van die Roanoke-rivier in Virginië
- Roanoke, Alabama
- Roanoke, Georgia
- Roanoke, Illinois
- Roanoke, Indiana
- Roanoke, Louisiana
- Roanoke, Missouri
- Roanoke, Texas
- Roanoke, Virginië, die grootste Amerikaanse stad genaamd Roanoke
- Roanoke County, Virginië
- Roanoke, Wes-Virginie
- Roanoke Rapids, Noord-Carolina
- Randolph, Virginië, voorheen bekend as Roanoke
Ander verwysings
wysig- Roanoke Park in Seattle, Washington
- USS Roanoke, en verskeie vaartuie van die Amerikaanse Vloot met dié naam
- Roanoke, 'n Amerikaanse skip (1892–1905)
- Roanoke Kollege, 'n private vrye kunste kollege geleë in Salem, Virginië