Robert Flemyng (3 Januarie 1912 – 22 Mei 1995) was 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Outsider (1948), Funny Face (1957), en The Deadly Affair (1967), en in die televisiereeks Danger Man (1960).

Robert Flemyng
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1912-01-03)3 Januarie 1912
Sterfte 22 Mei 1995 (op 83)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1936–1993
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

wysig

Rolprente

wysig
  • 1937: Head Over Heels in Love
  • 1948: The Outsider
  • 1949: Conspirator
  • 1950: The Blue Lamp
  • 1951: Blackmailed
  • 1956: The Man Who Never Was
  • 1957: Funny Face
  • 1957: Let's Be Happy
  • 1957: Windom's Way
  • 1962: The Horrible Dr. Hichcock
  • 1967: The Deadly Affair
  • 1968: The Blood Beast Terror

Televisiereekse

wysig
  • 1960: Danger Man
  • 1960: Somerset Maugham Hour
  • 1960: Dow Hour of Great Mysteries
  • 1961: Family Solicitor
  • 1964: Thursday Theatre

Televisierolprente

wysig
  • 1949: By Candlelight
  • 1974: Miss Nightingale
  • 1982: Spider's Web

Eksterne skakels

wysig