Roberto Rosales
Roberto José Rosales Altuve (gebore 20 November 1988 in Caracas) is 'n Venezolaanse sokkerspeler. Hy het vir die Venezolaanse nasionale sokkerspan uitgedraf.
Persoonlike inligting | |||
---|---|---|---|
Geboortenaam | Roberto José Rosales Altuve | ||
Gebore | 20 November 1988 | ||
Geboorteplek | Caracas, Venezuela | ||
Lengte | 1,74 m | ||
Speelposisie | Regsverdediger | ||
Klubinligting | |||
Huidige klub | Málaga | ||
Nommer | 18 | ||
Jeugloopbaan | |||
Deportivo Gulima | |||
Caracas | |||
Seniorloopbaan* | |||
Jare | Span | Kere† | (Doele)† |
2006–2007 | Caracas | 2 | (0) |
2007–2010 | Gent | 72 | (5) |
2010–2014 | Twente | 118 | (3) |
2014– | Málaga | 30 | (0) |
Nasionale span‡ | |||
2007 | Venezuela O20 | 4 | (0) |
2007– | Venezuela | 52 | (0) |
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 1 Mei 2015. † Kere uitgedraf (Doele). |
Loopbaan
wysigSeisoen | Klub | Land | Kompetisie | Wedstryde | Doelpunte |
---|---|---|---|---|---|
2006/07 | Caracas FC | Venezuela | Venezolaanse Primera División | 2 | 0 |
2007/10 | KAA Gent | België | Eerste klasse | 72 | 5 |
2010/14 | FC Twente | Nederland | Eredivisie | 118 | 3 |
2014/ | Málaga FC | Spanje | Primera División | 30 | 0 |