Maak hoofkeuseskerm oop

Roger Maxwell (1 Januarie 1900 – 24 November 1971) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Doctor Zhivago (1965) en in die televisiereeks The Avengers (1961).

Roger Maxwell
Geboortenaam Roger D. Latham
Geboorte (1900-01-01)1 Januarie 1900
Nasionaliteit Engels
Sterfte 24 November 1971 (op 71)
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 1927: The Battles of Coronel and Falkland Islands
  • 1965: Doctor Zhivago

TelevisiereekseWysig

  • 1961: The Avengers

TelevisierolprenteWysig

  • 1952: The Venus of Bainville
  • 1953: Heidi
  • 1953: Victoria of England
  • 1955: The Bargain

Eksterne skakelsWysig