Roland Curram
Britse akteur
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Roland Curram (gebore 1932) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Darling (1965) en Rime of the Ancient Mariner (1975), en in die televisiereekse Bouquet of Barbed Wire (1976) en Eldorado (1992).
Roland Curram | |
Geboorte | 1932 (91–92 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 2, insluitende Lou Gish |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1963: Silent Playground
- 1965: Darling
- 1975: Rime of the Ancient Mariner
Televisiereekse
wysig- 1958: The Sky Larks
- 1959: The Men from Room 13
- 1961: They Met in a City
- 1963: Story Box
- 1971: Jamie
- 1974: Dial M for Murder
- 1974: The Capone Investment
- 1976: Bouquet of Barbed Wire
- 1979: Big Jim and the Figaro Club
- 1984: Bird of Prey 2
- 1992: Eldorado
Televisierolprente
wysig- 1962: Not at All
- 1978: Betzi
- 1985: Newstime