Roland Korporasie
Roland Korporasie (Roland Corporation) is 'n vervaardiger van elektroniese musiekinstrumente, elektroniese toerusting en sagteware. Dit is gestig deur Ikutaro Kakehashi in Osaka op 18 April, 1972.
Roland Korporasie | |
Tipe | Aandelemaatskappy |
---|---|
Gestig | 18 April 1972 |
Hoofkantoor | Hamamatsu, Shizuoka, Japan |
Sleutelpersone | Ikutaro Kakehashi |
Gebied bedien | Wêreldwyd |
Industrie | Elektronika |
Produkte | Musiekinstrumente, Audio / Video, elektronika, rekenaar-verwante produkte |
Werknemers | 3 060 (2013) |
Webwerf | roland.com |
Roland gebruik 'n aantal adisionele name vir hulle produkte:
- BOSS (kitaar effekte-pedale, effekte-eenhede, ritme-masjiene)
- Edirol Skoot Media Produksie (Desktop Media Production or 'DTMP')
- Rodgers Instruments (elektroniese en kombinasie pyporrels)
- Roland Digital Group (Roland DG).
Roland se leuses:
- Inspire the enjoyment of creativity
- Be the best rather than the biggest
- The Roland Family - Cooperative Enthusiasm
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Roland Korporasie.
- Roland WebWerf