Ron Moody (8 Januarie 1924 – 11 Junie 2015) was 'n Engelse akteur, skrywer, en komponis. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Murder Most Foul (1964), Oliver! (1968), The Twelve Chairs (1970), en Unidentified Flying Oddball (1979).

Ron Moody
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Ronald Moodnick
Geboorte (1924-01-08)8 Januarie 1924
Sterfte 11 Junie 2015 (op 91)
Nasionaliteit Engels
Kinders 6
Beroep(e) Akteur, skrywer, en komponis
Aktiewe jare 1952–2012
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 1963: The Mouse on the Moon
  • 1964: Murder Most Foul
  • 1965: San Ferry Ann
  • 1968: Oliver!
  • 1970: The Twelve Chairs
  • 1971: Flight of the Doves
  • 1975: Dogpound Shuffle
  • 1975: Legend of the Werewolf
  • 1975: Closed Up-Tight
  • 1977: The Strange Case of the End of Civilization as We Know It
  • 1979: Unidentified Flying Oddball
  • 2000: The 3 Kings
  • 2003: Paradise Grove
  • 2005: Moussaka & Chips
  • 2005: Lost Dogs

TelevisiereekseWysig

  • 1961: Moody in ...
  • 1971: Shirley's World
  • 1980: Nobody's Perfect
  • 1981: Into the Labyrinth
  • 1986: The Telebugs
  • 1993: The Animals of Farthing Wood
  • 1997: Noah's Island

TelevisierolprenteWysig

  • 1962: The Winter's Tale
  • 1964: Showstoppers
  • 1991: The Lowdown: The Big Picture
  • 1999: The People's Passion

Video'sWysig

  • 1981: The Tragedy of Othello, the Moor of Venice
  • 1987: Pet Shop Boys: It's a Sin

Eksterne skakelsWysig