Rondebosrivier
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Rondebosrivier is 'n rivier wat in die Tuinroete van Suid-Afrika vloei. Dit is noordwes van Plettenbergbaai en noord van Harkerville geleë. Dit mond in die plantasies uit in die Bietourivier.
Rondebosrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Wes-Kaap |
Monding-hoogte | 231 m |
Koördinate: 33°57′11.8″S 23°13′21.3″O / 33.953278°S 23.222583°O |
Oorsprong
wysigEksterne skakels
wysig- Google-kaart van Rondebosrivier se monding by Geonames.org (cc-by)