Maak hoofkeuseskerm oop

Die Rooibekkakelaar (Phoeniculus purpureus) is 'n algemene standvoël in boomveld, ruigtes en woudrande. Die voël is 32 – 36 cm groot en weeg 60 - 90 gram. In Engels staan die voël bekend as Green Wood-Hoopoe.

Rooibekkakelaar
Phoeniculus purpureus -South Africa-8a.jpg
In Suid-Afrika
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. purpureus
Binomiale naam
Phoeniculus purpureus
(J.F. Miller, 1784)

Inhoud

FotogaleryWysig

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Phoeniculus purpureus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.