Rooiborssterretjie
Die Rooiborssterretjie (Sterna dougallii) is 'n skaars standvoël en slegs 250 pare broei gedurende Mei tot Oktober op eilande aan die suidkus. Hiervandaan versprei die voëls oos- en weswaarts. Die voël is 33 – 38 cm lank, 100 - 130 g groot met 'n vlerkspan van 72 – 80 cm. In Engels staan die voël bekend as die Roseate tern.
Rooiborssterretjie | |
---|---|
Rooiborssterretjie, met grootsterretjies. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. dougallii
|
Binomiale naam | |
Sterna dougallii Montagu, 1813
|
Fotogalery
wysig-
Twee rooiborssterretjies.
-
Eiers in 'n nes.
-
Museum specimen
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Sterna dougallii. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Sterna dougallii". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)