Rooiels, Wes-Kaap
Rooiels is 'n vakansieplek aan die oostekant van Valsbaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika. Dit is in Junie 1948 tot dorp verklaar en is 5 km noord van Pringlebaai geleë.[1] Die dorp is na 'n plaas en rivier met dieselfde naam vernoem.[1]
Rooiels | |
---|---|
Gehug | |
Koördinate: 34°18′5″S 18°48′59″O / 34.30139°S 18.81639°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Distriksmunisipaliteit | Overberg |
Plaaslike Munisipaliteit | Overstrand |
Stigting | 1948 |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,32 km2 (0,51 vk. myl) |
Hoogte | 0 m (0 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 60 |
• Digtheid | 45/km2 (120/vk. myl) |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Die R44-hoofpad gaan deur die dorp. Potvisse word dikwels langs die kuslyn opgemerk.[2]
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 Raper, P.E. Dictionary of Southern African Place Names.
- ↑ Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus 1995 ISBN 1-86842-026-4